Page 1 of 1

MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA(Verkoop dankie)

Posted: Thu Jun 15, 2023 10:56 am
by Ivan
Verkoop dankie

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Thu Jun 15, 2023 12:02 pm
by snakker
As ek sulke mooi items sien besef ek dat ek nie ernstig genoeg is oor my skietery nie

Sent from my M2101K6G using Tapatalk


Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Thu Jul 06, 2023 7:30 pm
by Ivan
Prys aangepas 🎯

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Fri Jul 07, 2023 11:20 am
by ZKK
As ek mag vra. wat is die nut om die bi-pod verder vorentoe te skuif?

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Sun Aug 13, 2023 7:32 pm
by Ivan
Stampie🎯

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Mon Aug 14, 2023 8:27 am
by Capt. Yoda
ZKK wrote: Fri Jul 07, 2023 11:20 am As ek mag vra. wat is die nut om die bi-pod verder vorentoe te skuif?
Behoort meer stabiel te wees

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Thu Aug 31, 2023 1:08 pm
by Ivan
Stampie🎯

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Mon Sep 11, 2023 5:18 pm
by Predator
Capt. Yoda wrote: Mon Aug 14, 2023 8:27 am
ZKK wrote: Fri Jul 07, 2023 11:20 am As ek mag vra. wat is die nut om die bi-pod verder vorentoe te skuif?
Behoort meer stabiel te wees
Absoluut korrek. Hoe verder die bipod vorentoe is, hoe meer stabiel. Die effek van n klein beweging agter het die effek op die loop voor n baie kleiner beweging veroorsaak, dus, meer stabiel en meer akkuraat. Hoe verder agtertoe die bipod, hoe groter die beweging op die loop met n klein beweging agter. Of so iets. Dit al baie kere ondervind.

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Mon Sep 25, 2023 2:05 pm
by Ivan
Prys aangepas 🎯

Re: MPA BA COMPETITION CHASSIS FOR TIKKA T3 SA

Posted: Sat Oct 21, 2023 8:36 am
by Ivan
Stampie🎯