Page 1 of 1

Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:49 pm
by Ben Remington
Goeie naand...

Die Kalahari is nou lekker koud snags....lekker koel deur die dag....ideale omstandighede vir jag en karkasse wat snags afkoel.
Die twee jagters het baie uitgesien na die jag ...die een wou baie graag 'n RW bul skiet met sy nuwe geweer...'n 300 WM...met 200gr Hornady ELDX.
Die ander man skiet met 'n .338 ...met 225gr Interbond. Soos oudergewoonte was die bly in die veld lekker en die manne het dit geniet en baie mooi bulle geskiet.

Hier is paar kiekies.
Groetnis

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:50 pm
by Ben Remington
.....

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:51 pm
by Ben Remington
......

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:52 pm
by Ben Remington
......

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:53 pm
by Ben Remington
.......

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:56 pm
by Ben Remington
......

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:58 pm
by Ben Remington
........

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 7:02 pm
by Ben Remington
........

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 7:04 pm
by Ben Remington
..........

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 7:05 pm
by Ben Remington
.........

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 7:19 pm
by Hugov
Besonders mooi! Goeie werk.
Groete H

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 7:59 pm
by Lategan1
Dankie Ben

Werklik besonders, met jou beste 4-been vriend langs jou - duidelik weet hy wanneer die bakkie vertrek vir ‘n jag!

Beste.

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Tue Jun 13, 2023 9:10 pm
by Nico de Jager
Baie mooi, jy maak dit moeilik om nie te begeer nie......

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 12:13 am
by Joe13
Hierdie is n ander tipe lewe, sjoe.

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 7:38 am
by benniemyburgh73
Morning...

Die Kalahari het net soos enige ander streek in ons land sy eie bekoring....

Groetnis

Sent from my SM-A736B using Tapatalk



Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 8:04 am
by Arnold
Dankie vir die deel!!!

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 8:07 am
by Kallie Fernhout
Groot voorreg. Dankie vir die deel.
Mooi loop

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 10:55 am
by Toyrsi
Dankie Ben.
Kalahari bly maar n mooi plek.

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 11:54 am
by saswart
Baie netjies Ben! Hou van daai half horing bul, baie karakter!

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 1:12 pm
by partner
Pragtig. Baie dankie vir die deel Ben.

Re: Besonderse Kalahari Kudubulle...

Posted: Wed Jun 14, 2023 1:55 pm
by finch
Fotos vertel n mooi storie. Dankie vir die deel. Kyk ne, as ek nie in elk geval more kalahari toe gery het nie sou ek darem nou dikbek en groen van jaloesie gewees het...