270Win Sako doppe en Lee Collet Neck die
Posted: Tue Jun 13, 2023 4:28 pm
Ek het 'n boks 100 nuwe Sako doppe vir 270Win, die boks is al oopgemaak om na die doppe te kyk. R1000
Ek het 'n Lee Collet neck sizing die, nooit gebruik nie. R400
Posgeld vir die koper.
Ek het 'n Lee Collet neck sizing die, nooit gebruik nie. R400
Posgeld vir die koper.