Page 1 of 1

Herlaai- headspace gauges

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:58 am
by ettiene.xtremetr
Hi

Met koste van kruit, primers en punte, is ek op n soektog na tools om basiese akkuraatheid te verseker.

Hier is die eerste so tool.

Headspace gauges. Can n 9mm dop in caliper tot le wilson headspace micrometers.

Vraag is wat is jul ondervinding met headspace gauges of self ogive comparitors.

* Is daar n one size fits all headspace comparitor
* is daar enige sraal insert fauges om akkuraatheid te bevorder
* ervaring met kostes tussen verskillende make bv hornady, lyman, sudami ens
* enige voorstelling of aanbevelings

Jul informasie sal waardeur word

Sent from my SM-S908E using Tapatalk


Re: Herlaai- headspace gauges

Posted: Tue Jun 13, 2023 10:36 am
by Capt. Yoda
Hornady se lock and load stel is glad nie sleg nie. Ek gebruik Whidden se shoulder bump gauges wat ek saam met die DIEs kry en Hornady se stel en het nog nooit gedink ek kort iets beter nie