303 vir iemand
Posted: Mon Jun 12, 2023 7:50 am
More menere.
n Vriend wil sy 303 wegmaak.
As iemand werk het vir so roer of dalk weet van n jagter wat dit nie breed het nie gesels met my.
Roer is gratis/verniet/mahala.
Roer is in Potch.
Liksens verval blykbaar einde Julie 2023.
Dankie.