Page 1 of 1

Kas skoon maak...RCBS Aneal, Tumbler

Posted: Sun Jun 11, 2023 4:56 pm
by cassie_calvinia
Hallo Manne
hier 'n paar stof opgaarders.
RCBS Chargemaster R7000
Nealies Aneal Masjien R4000
SS Tumbler R3500
Pro Chrono R1000
asb whatsup my! ek nie baie op jaracal.
Ek het fotos beskikbaar.
078 470 4889
Mooi Loop

Re: Kas skoon maak...RCBS Aneal, Tumbler

Posted: Mon Jun 12, 2023 7:46 am
by cassie_calvinia
die chrony en skaal is verkoop.

Re: Kas skoon maak...RCBS Aneal, Tumbler

Posted: Tue Jun 13, 2023 12:18 pm
by cassie_calvinia
Tumbler en aneal masjien nog hier

Re: Kas skoon maak...RCBS Aneal, Tumbler

Posted: Tue Jun 13, 2023 1:52 pm
by cassie_calvinia
net tumbler oor

Re: Kas skoon maak...RCBS Aneal, Tumbler

Posted: Tue Jun 13, 2023 6:31 pm
by Christo
cassie_calvinia wrote: Tue Jun 13, 2023 1:52 pm net tumbler oor
stuur asseblief vir my n foto.

Re: Kas skoon maak...RCBS Aneal, Tumbler

Posted: Tue Jun 20, 2023 12:54 pm
by cassie_calvinia
als is weg