Page 1 of 1

Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*

Posted: Fri Jun 09, 2023 3:09 pm
by Conna Howa
Goeie dag almal

Met 'n swaar hart verkoop ek my Howa 6.5x55 met die volgende bybehore:
- 98 lapua doppe,
- Redding full length sizing die,
- Redding full length bushing die met titanium en Staal bushings,
- Redding competition bullet seating die,
- Lee RGB dies,
- Boyds thumbhole stock,
- Aics type bottom metal met 'n staal 5rd mdt magasyn
- Met 'n warne 20 Moa picatinny rail.
- Loop is gesny vir 'n silencer en kroon is onlangs oor gedoen.
Wil graag R21,000 vir die hele pakket hĂȘ, Sal verkies dat die pakket nie op gebreek word nie. (Scope, belt en bipod nie in gesluit nie)
Geweer is tans in Vanderbijlpark.

Re: Howa 6.5x55 met Baie extras

Posted: Sat Jun 10, 2023 1:04 pm
by Conna Howa
Naweek Stampie

Re: Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*

Posted: Mon Jun 12, 2023 6:40 pm
by Conna Howa
Prys aangepas na R23,000

Re: Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*

Posted: Tue Jun 13, 2023 9:33 pm
by Conna Howa
Prys aangepas na R21,000