FLIR Scout III te Koop - Price Drop
Posted: Thu Jun 08, 2023 1:21 pm
Dagse lede
Ek verkoop my Flir Scout III. Ek is gelee in Port Elizabeth en kan gekontak word op 08 492 8055. Die Flir is omtrent glad nie gebruik nie. Het nog sy oorspronklike boks soos per fotos. Die verkoop prys is R 18 000-00 of naaste aanbod. Hulle is deesdae meer as R 35 000-00 in die winkels.
Prys is aangepas na R 15 000-00
Dankie
Rabie