Holsters vir Glock 19 en Lee Carbide Die-set. El Paso Holster is nou PIF
Posted: Tue Jun 06, 2023 7:28 pm
Goeie naand lede
Ek het 'n Bravo OWB holster vir R500, in bitter mooi kondisie.
Ook 'n leer El Paso IWB holster vir Regs/links. R200
LEE CARBIDE DIE-SET. Baie goeie kondisie. R600
Posgeld uitgesluit. Kan Pudo teen R50 ekstra.
Kontak my via pm.
Groete
KZ