Page 1 of 1

Torq wrench

Posted: Tue Jun 06, 2023 3:22 pm
by ettiene.xtremetr
Hi. Ek is opsoek na n torq wrench. In die vanderbijlpark area

0 sewe 6 426 een 432

Sent from my SM-S908E using Tapatalk


Re: Torq wrench

Posted: Tue Jun 06, 2023 3:52 pm
by Capt. Yoda
Vir loop of skroewe?

Re: Torq wrench

Posted: Tue Jun 06, 2023 3:55 pm
by ettiene.xtremetr
Skroewe. Aksie en teleskoop

Sent from my SM-S908E using Tapatalk


Re: Torq wrench

Posted: Wed Jun 07, 2023 7:28 am
by henried
https://247hunter.co.za/tools/1153-whee ... t-set.html

Toe ek gekoop het het hulle die beste prys gehad.