Page 1 of 1

Kas skoonmaak -Pryse Aangepas

Posted: Mon Jun 05, 2023 11:53 pm
by Shaker
Hi, Ek het die volgende koeels en herlaai toerusting te koop.

Redding 338 Win Mag Dies - R650
Foster 338 Win Mag Ultra Micrometer Seating Die - R900
Hornady Neck Turning Tool - R250
Hornady AOL Gauge (375) -R400

20 x Once Fired PMP 308 Doppe - R80
26 x Once Fired PMP 270 Doppe - R100
30 x 2x Fired PMP 308 Doppe x R50


Whatsap my gerus op 08twee 78twee 8345

Sal foto's aanstuur van herlaai toerusting.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 5:35 am
by Frederik
Jou Magnum Primers is dit CC250 of Fed 215's ?
As dit Fed215's sal ek al 5 pakkies van 100 vat.

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 5:41 am
by Fanta300
As dit wel CCI 250 is, sal ek hulle vat. Dankie

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 7:04 am
by junglejulian
Ek staan ook in die ry vir die federal 215 primers asb

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 7:14 am
by Thunderhead
Hi wat se cailber is die 270gr, 300gr punte?

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 8:42 am
by Shaker
Frederik wrote:Jou Magnum Primers is dit CC250 of Fed 215's ?
As dit Fed215's sal ek al 5 pakkies van 100 vat.
Hi Frederik, Dis CCI 250 bietjie vinger fout begaan!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 8:43 am
by Shaker
Thunderhead wrote:Hi wat se cailber is die 270gr, 300gr punte?
Punte is .375


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 8:58 am
by Fanta300
Kan ek dan die primers kry asb!

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 9:19 am
by Shaker
Fanta300 wrote:Kan ek dan die primers kry asb!
Dis joune! Ek sien jy is in Vereeniging. Die Pudo sal ekstra wees tensy ons n saamry erens het.

kontak my asb op whatsap vir verdere reelings
0agt2 7agt2 agt345

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 1:08 pm
by Baksteen375
Middag

Aien asb Watsup het PM gestuur

Dankie

Re: Kas skoonmaak - Verskeie Koeels te koop

Posted: Tue Jun 06, 2023 1:27 pm
by Shaker
Baksteen375 wrote:Middag

Aien asb Watsup het PM gestuur

Dankie
Regso reeds gemerk as verkoop.


Sent from my iPhone using Tapatalk