Page 1 of 1

Aimpoint

Posted: Sun Jun 04, 2023 8:10 am
by Lapua
Goeie dag,

Dit is met n swaar hart wat ek die Aimpoint H1 adverteer. Ek het hom hier op die forum gekoop, hy het n paar merkies op maar is natuurlik in 100% werkende kondisie.
Rede vir verkoop is dat my oë nie met hom wil saamwerk nie. Ek sal fotos stuur as daar belangstelling is. Prys is R4500.00 en soos altyd is die koerier en versekering vir die koper se rekening.

Groete,

Re: Aimpoint

Posted: Sun Jun 04, 2023 9:05 am
by tau
Môre ek vat hom!!

Re: Aimpoint

Posted: Sun Jun 04, 2023 9:20 am
by Lapua
Dood reg tau.

Re: Aimpoint

Posted: Sun Jun 04, 2023 11:00 am
by DWB
Lekker Tau!

Re: Aimpoint

Posted: Sun Jun 04, 2023 2:07 pm
by Capt. Yoda
Ek kan eintlik nou my gat skop laat ek hom laat weet het ek moes hom self gekoop het maar die man is darem n meer toegeweide voet jagter