Page 1 of 1

Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 8:22 am
by Fanta300
Het iemand al met hulle besigheid gedoen?

Fone word nie ge-antwoord nie en e-posse kom terug.

https://www.pro-outdoor.co.za/?gclid=EA ... gIIFPD_BwE

Wil net seker maak voor ek geld oorbetaal.

Dankie

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 8:38 am
by Toyrsi
Ek het 243 Ack dies by hulle gekoop.
Het eers met Whatsapp met hulle gepraat en seker gemaak hulle het in voorraad.
069222018nege

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 8:44 am
by Fanta300
Dankie Jacques!

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 8:56 am
by pwdejager
Koop gereeld by hulle, great diens elke keer.

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 9:05 am
by James Wilson
Het al aabgekoop, kannie onthou van enige probleme nie

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 9:53 am
by Fanta300
Dankie. Sal aanhou probeer. Daai nr van Jacques werk ook nie. WA kom terug onafgelewer. E-pos ook. Enigste plek waar ek Checkering Stel in SA kon opspoor maar wil net seker maak ek gaan nie 6 maande vir hom wag nie!

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Fri Jun 02, 2023 9:56 am
by Fanta300
Ek het reaksie gekry. Iemand sal my kontak.
Dankie!

Re: Pro-Outdoor?

Posted: Mon Jun 12, 2023 3:41 pm
by Fanta300
Ek wil net sĂȘ my aanvanklike bedenkinge was heeltemal onnodig.

Het wonderlike diens gekry en my Checkering Stel is vandag afgelewer! Deurentyd op hoogte gehou oor hoe my bestelling vorder. Sal hulle beslis weer gebruik.

Baie dankie Pro-Outdoor!