Page 1 of 1

Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s

Posted: Thu Jun 01, 2023 11:10 am
by Pappabeer
Ek het spaar parte vir bogenoemde 2x .22s

Die lope is weg, maar grendels, visiere, kolwe ets is nog hier. Lekker spaar parte as jy bv n slagpen gebreek of kolf gekraak het, of n visier verloor het.

Verniet vir wie dit nodig het, anders tref hulle saterdag die ashoop.

Stuur vir my n whatsapp of bel my. Nulagttwee 905 tweeses 20.

Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s

Posted: Thu Jun 01, 2023 11:44 am
by DWB
Dewald, ek PM jou oor die Mauser goed

Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s

Posted: Thu Jun 01, 2023 1:50 pm
by Ammion
Dewald, ek laat jou weet oor die Remington Scoremaster - daar is 'n man in ons klub wat met 1 skiet, hoor gou of hy parte soek.

Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s

Posted: Thu Jun 01, 2023 2:03 pm
by Ammion
Ammion wrote: Thu Jun 01, 2023 1:50 pm Dewald, ek laat jou weet oor die Remington Scoremaster - daar is 'n man in ons klub wat met 1 skiet, hoor gou of hy parte soek.
Thys Swartz gaan jou kontak oor die Remington.

Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s

Posted: Thu Jun 01, 2023 2:19 pm
by Pappabeer
Dankie manne,

Goed het huis gekry in orde wat ek gekontak is