GRS Berserk kolf vir Tikka T3
Posted: Wed May 31, 2023 5:50 pm
Naand manne.
Die kolf werk nie vir my linkshandigheid nie, so sit hom in mark.
Hy was op 30-06 dikloop, maar ek verstaan alle Tikka aksies is dieselfde (gebruik net ander boltstops en magasyne natuurlik)
R6500 en posgeld vir koper
Dankie, en lekker aand
Nul78 nul64 Nul175

Sent from my M2101K6G using Tapatalk