Page 1 of 1

Reis na Botswana

Posted: Tue May 30, 2023 9:25 am
by HJA
Goeie more,

Ek moet volgende week Botswana to vir werk.
Watse dokumente het ek nodig net vir n week..?
Hoe vinnig gaan dit by die grenspos ek gaan by Mahikeng deur. Ramatlhabana pos.
Enige ande vereistes.

Dankie
Henk

Re: Reis na Botswana

Posted: Tue May 30, 2023 9:48 am
by J le Roux
Kry solank o.a. jou voertuig eienaarskap papiere en brief van versekering reg.

Re: Reis na Botswana

Posted: Tue May 30, 2023 10:20 pm
by Giepie
Paspoort, voertuig dokumente, maar hulle vra dit nie altyd nie, eerder aan SA kant, pen om vorms in te vul en dan die nodige gelde, weet nie wat die huidige bedrae is nie. Party plekke kan jy nou kredietkaart gebruik. En wees vriendelik, maak dit makliker.