208gr Eldm vleis skade?
Posted: Tue May 30, 2023 7:45 am
Goeie dag almal.
Ek gaan Julie maand 2 elande skiet.
Ek wil graag met my 300wm skiet.
Ek skiet tans 208gr Eldm Hornady punte so rapsie oor die 2900fps
Ek verkies om kop te skiet as die afstand nie te ver is nie. Ek het nog nie regtig gejag met die punte nie het wel 2 kudu bulle en n vark geskiet. Alles was kopskote en op die kop lyk dit of die skade maar redelik is.
Iemand al met die punte lyf skote geskiet? Hoe was die skade?
Groete KH