Page 1 of 1

Dooierus.co.za?

Posted: Fri May 26, 2023 2:42 pm
by Lamtjop
Middag almal, enige iemand al met bg besigheid gedoen. Hul verkoop gebruikte teleskope.Enige terugvoer goed of sleg?
Groete

Re: Dooierus.co.za?

Posted: Fri May 26, 2023 2:45 pm
by nicolvisagie
Corne is ‘n smart ou! Jy kan maar koop daar


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dooierus.co.za?

Posted: Fri May 26, 2023 6:48 pm
by NicoO
Het ook al n teleskoop by hom gekoop. Baie goeie diens! Koop maar!

Re: Dooierus.co.za?

Posted: Fri May 26, 2023 8:04 pm
by Bennie Bester
Baie goeie diens gekry.
Groetnis
Bennie Bester

Re: Dooierus.co.za?

Posted: Fri May 26, 2023 9:50 pm
by Danie01
Ook goeie diens gekry, jy kan maar koop en of verkoop daar.