Page 1 of 1

Tikka 260 Rem Super Varmint

Posted: Fri May 26, 2023 6:55 am
by Italianer-Afrikaner
Goeie more,

My Tikka 260 Rem Super Varmint is ook tekoop.
Die geweer skiet sub moa op 200m.
Minder as 1200 skote geskiet.
Ek het al die herlaai data

Ek sal verkies om alles as een te verkoop vir R25000.
As iemand belangstel in slegs die kolf dan verkoop ek die barreled aksie met al die ekstras vir R21000.
Die GRS (tikka kort aksie) kolf kan apart gekoop word (R6000)

Die volle Pakket behels die volgende:
Tikka 260 Rem Super Varmint.
GRS Kolf (Bedding gedoen vir Tikka kort aksie).
Blits breuker (draad gesny op die loop)
100 Norma doppe splinter nuut.
91 Lapua doppe (gebruik)
Redding (Deluxe Die set) Matryse
55 Nosler 123grn CC punte

PM my as jy belang stel
dankie

Re: Tikka 260 Rem Super Varmint

Posted: Fri May 26, 2023 12:24 pm
by Nico Harris
Het jy die oorspronlikke kolf?

Re: Tikka 260 Rem Super Varmint

Posted: Fri May 26, 2023 12:59 pm
by Italianer-Afrikaner
Ongelukkig nie. Jammer


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka 260 Rem Super Varmint

Posted: Sat May 27, 2023 5:13 pm
by Italianer-Afrikaner
GRS kolf is verkoop.

Die res van die palket is beskikbaar vir R21000


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka 260 Rem Super Varmint

Posted: Sat May 27, 2023 10:32 pm
by WihandV
Ek stel belang in die balans van die pakket. Praat môre met jou.

Wihan
07twee 1agt 3agt 794

Re: Tikka 260 Rem Super Varmint

Posted: Thu Jun 01, 2023 9:11 pm
by Italianer-Afrikaner
Alles is verkoop.


Sent from my iPhone using Tapatalk