Page 1 of 1

CZ 75 P07 DUTY GEN1 9mm - R9000

Posted: Thu May 25, 2023 9:54 pm
by Italianer-Afrikaner
Goeie naand,

My CZ 75 P07 Duty Gen1 9mm is te koop vir R9000 vir alles

Alles in die foto is deel van die pakket.
- 3 mags
- 1 El Paso holster
- 1 Fobus holster
- 1 Cydex inside holster (Daniel Holster)
- 1 Materiaal inside holster
- 1 Onder baatjie holster met 2 mag holster

Minder as 1000 skote geskiet.
Dit is 'n great betroubare wapen met geen probleme.

As jy belangstel PM my asseblief, ek het nog baie fotos.
Ek is in die suid kaap.

Groete

Re: CZ 75 P07 DUTY GEN1 9mm - R9000

Posted: Thu Jun 01, 2023 9:13 pm
by Italianer-Afrikaner
Pakket is nie meer beskikbaar nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk