Page 1 of 1

Glock 19X - R10k

Posted: Thu May 25, 2023 3:35 pm
by Tiaan Vermeulen
Middag

EK het hierdie 19X te koop. Kom saam met n Sniper appendix holster.
Oorspronklike boks en alle toebehore ingesluit.
Ek kan gaan seker maak presies hoeveel, maar hy het nog nie 2 boskies partrone geskied nie.
Hy kan na n dealer oorgedra word indien nodig, inteendel ek sal dit so verkies.
Ek woon in die kaap. Indien daar courier koste betrokke gaan wees is dit ongelukkig vir die koper se sak.
Laat weet asb indien daar enige verdere vrae is.
Kontak bbrsonderhede: 0 agt 2 agt 7 agt 0 zero agt 6