Page 1 of 1

springbokke

Posted: Thu May 25, 2023 1:55 pm
by suidsee147
Ek benodig 50 springbok karkasse , sal self op tel , prys per kg en waars u gelee ??

Re: springbokke

Posted: Thu May 25, 2023 2:43 pm
by Capt. Yoda
Pm vir Jurgen Visser hier op die forum, hy sal jou kan help

Re: springbokke

Posted: Thu May 25, 2023 3:33 pm
by junglejulian
Jy kan my ook kontak.vosburg,Britstown omgewing.of afgelewer in die kaap.