Page 1 of 1
Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Thu May 25, 2023 1:17 pm
by Toyrsi
Middag manne.
Ek hoor graag of iemand die punte op enige 6mm geweer skiet en hoe find jy hulle.
Die RDF is maar op en af as dit by akuraatheid kom. Manne se hulle is nie baie konstand nie.
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Thu May 25, 2023 5:42 pm
by edwill
Can you find any locally? The 105s were absolute rubbish, but the Americans seem to like the 115s
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Thu May 25, 2023 8:42 pm
by JF123
RDF = RanDom Flyer or Random Damn Flyer.
Your choice.
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 6:38 am
by WicusdP
edwill wrote: Thu May 25, 2023 5:42 pm
Can you find any locally? The 105s were absolute rubbish, but the Americans seem to like the 115s
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Not a big RDF fan either…..but they are fantastic in my RPR 6 Creed

Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 7:59 am
by Capt. Yoda
Ek ken n klomp mense wat die 105gr RDF's sonder enige probleme verby n 1000m skiet maar as jy 115gr wil skiet hoekom kyk jy nie eder vir Dtacs nie?
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 8:24 am
by Toyrsi
Kan n pakkie of 3 goedkoop kry. 2de opsie is die Dtac maar manne se hy "tune" redelik moeilik. Ek skiet tans die 108Eld op Ack 3230. Wou net so swaar as moontlik skiet om wind sensitiwiteit te verminder.
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 8:26 am
by Ysterkat
Toyrsi wrote: Thu May 25, 2023 1:17 pm
Middag manne.
Ek hoor graag of iemand die punte op enige 6mm geweer skiet en hoe find jy hulle.
Die RDF is maar op en af as dit by akuraatheid kom. Manne se hulle is nie baie konstand nie.
Teen die prys wat julle dit kan kry, sou ek hulle probeer het
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 8:52 am
by Capt. Yoda
Toyrsi wrote: Fri May 26, 2023 8:24 am
Kan n pakkie of 3 goedkoop kry. 2de opsie is die Dtac maar manne se hy "tune" redelik moeilik. Ek skiet tans die 108Eld op Ack 3230. Wou net so swaar as moontlik skiet om wind sensitiwiteit te verminder.
As die prys reg is koop hulle en kyk, ek het bq met die Dtacs gespeel en hulle het maklik geskiet hulle was op daai tyd net n bq lank vir my en te veel koel het in die dop gedruk
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 9:04 am
by LUAN
Ek sien Berger en Hornady maak n 109gr met n lekker hoë bc hoe beskikbaar is hul by ons?
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 9:05 am
by Toyrsi
Kry nerens van hulle nie. Die A-Tip is ver te duur vir my.
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 9:08 am
by Capt. Yoda
Daars nog nie 109gr ELDs hier nie, vir n ruk laas jaar het Hornady hul net deur GA Precision in bulk pakke of klaar gelaaide ammo verkoop maar hulle is nou daar op die rakke beskikbaar so ons sal hulle seker voor die einde van die jaar sien
As Geno net onthou sal hy my hopelik laat weet as hy sy hande op 109gr ELDs kry
Het jy al by Herme gehoor vir 109gr Bergers? Eks amper seker hyt op n kol gehad
Re: Nosler 115gn RDF 6mm
Posted: Fri May 26, 2023 9:40 am
by Toyrsi
Sal uitvind. Dankie
CMH het niks tans nie.