Page 1 of 1

Howa 204 ruger te koop

Posted: Wed May 24, 2023 9:21 pm
by Pieter 300wm
Naand manne
Ek sit my 204 ruger in die mark. Dit is 'n 24 duim stainless steel heavy barrel. Hy het 550 skote deur die loop. Die wapen is in Bethlehem. Ek soek R23000 vir die pakkie. Kontak my op 073 703 4888
Dit sluit die volgende in
Jrs kolf
Warne rail
Warne 30mm ringe
Black moose 3-12x56 scope
Silent hunter silencer
Rcbs dieset
350 hornady 40gr vmaxe
600 blitzkings 39gr
200 nuwe nosler doppe
25 nuwe norma doppe
50 gebruikte doppe

Re: Howa 204 ruger te koop

Posted: Wed May 24, 2023 9:29 pm
by Pieter 300wm
Fotos

Re: Howa 204 ruger te koop

Posted: Wed May 24, 2023 10:02 pm
by Krobb
Pieter as jy dalk die pakkie wil opbreek sal ek belangstel in die V-maxe en Blitzkings.

Re: Howa 204 ruger te koop

Posted: Wed Jun 14, 2023 6:27 am
by Pieter 300wm
Prys verlaag

Re: Howa 204 ruger te koop

Posted: Wed Jun 14, 2023 10:26 am
by Striker.
Ek stel belang in die doppe. Sal jy die pakkie opbreek?

Groete

Re: Howa 204 ruger te koop

Posted: Wed Jun 14, 2023 8:26 pm
by Pieter 300wm
Ek sal teen die naweek die pakkie opbreek as hy nie verkoop is nie.

Re: Howa 204 ruger te koop

Posted: Sun Jun 18, 2023 3:08 pm
by Hansieslim
Ek sal ook belangstel in die koeƫls as Krobb dit nie neem nie.