QL Hulp vir 200gr ELD-X op 30-06 asb
Posted: Sun May 21, 2023 1:27 pm
Hallo julle
Kan iemand my asb help met n lading vir 200gr ELD-X in my 30-06 Webly & Scott?
Ek het 165gr SST gelaai en geskiet vir data.
SST lading is as volg:
Dop: PMP 63mm lank
H2O: 69.46gr
Primer: CCI 250
Punt: SST 165gr (punt lengte 32.5mm)
Lading: 50.5gr S365
TPL:82mm
Loop lengte: 557mm
Spoed soos volg met chrony 5m voor loop:
2393fps
2376fps
2419fps
2372fps
= 2390fps , ES 47fps
Ek wil graag 200gr ELD-X laai maar weet nie waar om te begin nie asook waar my node lĂȘ nie. Wil graag die vinnigste node skiet wat ek kan.
Hoor graag, byvoorbaat baie dankie...