Page 1 of 1

22 Creedmoor

Posted: Fri May 19, 2023 7:08 pm
by Muishonde
Naand se manne.
Waar kan ek n 22 Creedmoor reamer huur ?
Of watter smith het n 22 Creedmoor ?
Wie van julle skiet hom, met watse punt en teen watter spoed ?
Ek hoor graag.
Groete Muishond

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri May 19, 2023 7:41 pm
by Pappabeer
Wat is die voordeel van n .22 Creedmoor bo n .22-250 AI, of selfs n gewone .22-250? Ek wonder sommer oor beide maar n .250 Savage as voorganger het met die 48mm dop. Jammer vir die Hijack.

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri May 19, 2023 8:51 pm
by Pieterburger
PM gestuur Muishond

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri May 19, 2023 9:18 pm
by Muishonde
Neewat Pappabeer,jy hijack niks...so leer ons almal,hehe
Die 30° skouer op die Creedmoor gaan beter uit n magasyn voer glo ek en jy wen bietjie dop kapasietyd.
Jy hoef nie te fireform nie, nie dat ek dink dis n groot probleem nie.
6mm Creedmoor die's net met n .224 bushing van jou keuse.

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri May 19, 2023 9:44 pm
by Apie
Pappabeer wrote:Wat is die voordeel van n .22 Creedmoor bo n .22-250 AI, of selfs n gewone .22-250? Ek wonder sommer oor beide maar n .250 Savage as voorganger het met die 48mm dop. Jammer vir die Hijack.
22 Creedmoor skiet ‘n 88gr teen so 3250 teen 55000psi
22-250AI skiet 80gr teen 3280fps @ 55000psi

22 Creed het so 2gr meer dopkapasiteit


Sent from my iPhone using Tapatalk