Page 1 of 1

Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 8:08 am
by Johan L
Goeie dag.

Ek verkoop ook nog n paar goed wat ek nie gebruk nie. Postnet of Courier guy vir koper se rekening.

Lee Collet Neck die 6.5x55 - R350 VERKOOP
Lee collet Neck die 300wsm - R350 VERKOOP
Redding Delux Die Set 6.5x55 - R1200 VERKOOP
6.5x55 Lapua doppe x 89 (2 - 3 keer gelaai) - R700 VERKOOP
6.5x55 Winchester doppe x 49 (nuut primed) 51 x once fired - R700 VERKOOP
ATN X-Sight Pro 4K scope 5 - 20x50 Nightvision scope - R21000. 3 Keer gebruik. BESKIKBAAR

PM of WA. 0824184632
Johan

Re: Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 8:21 am
by snakker
Watter kaliber doppe is dit?

Sent from my M2101K6G using Tapatalk


Re: Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 8:24 am
by Johan L
6.5x55

Re: Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 8:53 am
by dennisinpe
Ek neem graag die 300 wsm lee collet neck die Johan. PM jou.

Re: Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 8:54 am
by Johan L
Reg so Dennis. WA sommer. Ek is bietjie besig vanoggend by die werk.. Dankie.

Re: Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 2:27 pm
by vossie1
Dis nou jammer jy het net n klomp stront in daai kas anders sou ek ook ietsie gekoop het ;D

Groete
Vossie

Re: Kas skoonmaak

Posted: Fri May 19, 2023 4:56 pm
by Johan L
Sies man! Dis amper al wat nog oor is in die kas. Ou vuilhond.... Lanklaas van jou gehoor. :laugh: