Page 1 of 1

270 Koeëls

Posted: Thu May 18, 2023 9:14 pm
by Giepie
Ek het die volgende 270 koeëls beskikbaar. Courier op koper.

50x Nosler Partition 130gr - R600
50x Nosler Custom Competition 115gr - R100
50x Speer Boat tail 150gr - R100

Re: 270 Koeëls

Posted: Thu May 18, 2023 9:23 pm
by snakker
Lekker pryse

Sent from my M2101K6G using Tapatalk


Re: 270 Koeëls

Posted: Thu May 18, 2023 10:43 pm
by Fanta300
Naand Giepie. Kan ek asb die NCC en die Speer by jou oorneem,

Re: 270 Koeëls

Posted: Fri May 19, 2023 6:50 am
by obasch
Die Partitions vir my asb. nulagttwee 456 3565
Ek's ook in Centurion

Re: 270 Koeëls

Posted: Fri May 19, 2023 3:19 pm
by Giepie
Reg Fanta en Obasch