Page 1 of 1

Honda CRF 70cc

Posted: Thu May 18, 2023 2:37 pm
by Malan123
Middag Menere.

Nou niks met skiet te doen nie, maar ek verkoop my lighty se 70cc Honda motorfiets. Hy is in baie goeie kondisie en loop mooi. Semi-auto 4stroke. Bitter lekker fiets om kind te leer en redelik moeilik om in die hande te kry. PM my vir fotos indien jy belangstel

Re: Honda CRF 70cc

Posted: Thu May 18, 2023 6:17 pm
by Malan123
Sorry manne. R16 000

Re: Honda CRF 70cc

Posted: Thu May 18, 2023 8:10 pm
by AJ Botha
Stuur bietjie fototjies man!

Sent from my SM-S916B using Tapatalk


Re: Honda CRF 70cc

Posted: Thu May 18, 2023 8:24 pm
by Malan123
AJ ek is eers Maandag terug by die huis so sal dan neem en stuur. Ek WA nou 1 wat ek op my foon het

Re: Honda CRF 70cc

Posted: Sun May 21, 2023 8:16 am
by Alberts
Dag se Malan.. stuur bietjie vir my ook die fotos aan indien hy nog beskikbaar is.. my nr is 0843drie1sewe133


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Honda CRF 70cc

Posted: Sun May 21, 2023 8:17 am
by Alberts
Asseblief


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Honda CRF 70cc

Posted: Sun May 21, 2023 8:21 am
by Malan123
Hi Alberts. Ek maak so. Net op die pad vandag. Sal later deur stuur

Re: Honda CRF 70cc

Posted: Sun May 21, 2023 8:20 pm
by Malan123
Verkoop dankie kerels