Page 1 of 1

Pigeon Rotary Decoy Machine - Rental?

Posted: Wed May 17, 2023 4:42 am
by Theunodb
Goeie more,

Ons is n paar pelle wat die naweek gaan duiwe skiet. Ons decoy masjien kon ongelukkig nie betyds klaar gekry het nie.

Is daar iemand in Pretoria - Warmbad omgewing wat bereid sal wees om vir ons een te huur, donderdag tot sondag?


Sent from my iPhone using Tapatalk