Page 1 of 1

Aantal dinge te koop 1.

Posted: Mon May 15, 2023 10:03 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Die goete vergaar stof en ek wil van dit ontslae raak.

Ek sit nie pryse by nie so maak aanbod plus Postnet as julle belangstel asseblief.

Lee collet stel vir .25-06 met body die.
2506.jpg
Warne Ringe vir Ruger No.1
Warne ruger.jpg
Lynx ringe vir Howa aksie, 34mm medium.
Lynx.jpg

Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Wed May 17, 2023 9:43 am
by 6.5/284Norma
Bump

Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Wed May 17, 2023 8:54 pm
by AJ Botha
Ek sal R450 aanbied vir die 2506 Die stel. Groete Antonie

Sent from my SM-S916B using Tapatalk


Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Thu May 18, 2023 5:57 am
by 6.5/284Norma
AJ Botha wrote: Wed May 17, 2023 8:54 pm Ek sal R450 aanbied vir die 2506 Die stel. Groete Antonie

Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Dis reg, plus postnet.

Kontak my asb op 083 306 3971.

Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Sun May 21, 2023 11:32 am
by 6.5/284Norma
Bump

Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Mon May 22, 2023 12:54 pm
by Fanta300
Ek kan R600 aanbied vir albei die stelle ringe!

Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Wed May 24, 2023 7:51 am
by 6.5/284Norma
Fanta300 wrote: Mon May 22, 2023 12:54 pm Ek kan R600 aanbied vir albei die stelle ringe!
Hallo Fanta300,

Ek het die basisse van die Lynx ringe gebruik.

Maar jy kan die ringe en die Warne kry vir R500.

Re: Aantal dinge te koop 1.

Posted: Wed May 24, 2023 8:49 am
by Fanta300
Is reg met my. Praat verder op WA
0828729agtagt5