Page 1 of 1

Aantal dinge to koop 2

Posted: Mon May 15, 2023 9:58 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Die goete vergaar stof en ek will van dit ontslae raak.

Ek sit nie pryse by nie so maak aanbod plus Postnet as julle belangstel asseblief.

Lee .222 seating die.
Lee 222.jpg
Sako basisse, lang aksie vir weaver tipe ringe.
Sako long.jpg
Sako basisse, medium aksie vir weaver tipe ringe.
Sako med.jpg

Re: Aantal dinge to koop 2

Posted: Sun May 21, 2023 11:33 am
by 6.5/284Norma
Bump