Page 1 of 1
NF Competition 15-55x52 DDR2 recticle R30 000.00
Posted: Mon May 15, 2023 7:40 am
by Yalair
Die teleskope is 10/10 en winskoop van n leeftyd moet nie hier uitmis nie. Kontak my direk 0824114772 ek is min op Forum.
Re: NF Competition 15-55x52 DDR2 recticle R30 000.00
Posted: Mon May 15, 2023 7:42 am
by Yalair
Ek is in Bloem maar kan na enige Postnet of Courier guy depot stuur sal dit insluit by prys, koper sal self moet verseker.
Re: NF Competition 15-55x52 DDR2 recticle R30 000.00
Posted: Mon May 15, 2023 2:55 pm
by Yalair
Een verkoop, nog net een oor.
Re: NF Competition 15-55x52 DDR2 recticle R30 000.00
Posted: Mon May 22, 2023 9:30 am
by Yalair
Vir die wat ver pad skiet is die scope een van die bestes.