Leupold 8.5-25x50 VX-III
Posted: Sun May 14, 2023 2:09 pm
Leupold 8.5-25x50 VX-III Long Range Target with Varmint Hunter's Reticle + vortex tacticle scope rings
Goed gebruik en n duikie teen die kant maar skiet reguit soos die dag wat hy uit sy boks uit gehaal is. Dial 100% betroubaar
Hierdie is n goeie geleentheid vir iemand om n bitter lekker scope op te raap teen n mal prys as jy nie so kwaai ingestel is op die cosmetics nie
Enigste rede vir verkoop is ek adverteer die geweer ook waarop hy was
R9000