Page 1 of 1

Vektor SP1 Generals Model

Posted: Fri May 12, 2023 10:19 am
by buffalo bill
Verkoop my Vektor SP1 die pistool is soos nuut glo nie ek het al 50 skote deur hom nie ,kom met 2 magesyne, holtster en oorspronklike tas.
R 9000.00 . 082 654 8181.

Re: Vektor SP1 Generals Model

Posted: Fri May 19, 2023 6:59 am
by buffalo bill
Stampie