Page 1 of 1

VERKOOP: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Thu May 11, 2023 2:41 pm
by Blouwdraad2
Middag Manne,

Ek het die volgende 7mm items te koop. Posgeld vir die koper.

•VERKOOP: R2250 - 343 x 168gr Nosler Custom Competition as ‘n bondel te koop.

•VERKOOP: R600 per pak - 8 x 162gr Hornady A-Max boksies (100 per pak) minimum koop van 4 pakke.

•VERKOOP: R300 - 73 x 162gr Hornady A-Max (oop boksie)

•VERKOOP: R2500 - 1 x Norma 7mm Rem Mag doppe, splinter nuut geseel (100 in pak).

Groete

Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Thu May 11, 2023 3:38 pm
by Rudi Fischer
Ek stel belang in die oop pak 162gr Amax asb.

Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Thu May 11, 2023 3:42 pm
by Rudie
Ek sal 4 pakke van die 162 amax by jou neem. Van waar is jy? Sien dit nie op jou profiel nie. Jy kan my Whatsapp op Nul agt twee 338 1746

Sent from my SM-N981B using Tapatalk


Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Thu May 11, 2023 3:47 pm
by JCW
Ek sal al die res vd AMAX vat. Nul agt 2 nege 009 222

Sent from my SM-N975F using Tapatalk


Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Thu May 11, 2023 4:15 pm
by Blouwdraad2
A-Max’e is voorlopig verkoop.

Groete

Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Sun May 14, 2023 2:18 pm
by Blouwdraad2
Nuwe 7mm Rem Mag Doppe en 168gr Custom Competitions nog beskikbaar.

Groete

Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Wed May 17, 2023 8:57 pm
by Blouwdraad2
Doppe is verkoop. 7mm Nosler Custom Competitions 168gr’s is nog beskikbaar.

Groete

Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Tue May 23, 2023 11:35 am
by Blouwdraad2
Stampie!

Re: 7mm Koeëls & Nuwe doppe Te Koop

Posted: Fri Jun 09, 2023 12:57 pm
by Blouwdraad2
Vrydag Stampie!