Page 1 of 1

Digiscoping?

Posted: Wed May 10, 2023 3:52 pm
by henried
Is daar van julle wat julle verkyker of spotting scope, saam met julle fone gebruik om fotos en videos te neem?

Wat is die voor en nadele?
Watter produkte gebruik julle?

https://youtu.be/RTrhVzRzeAE


Re: Digiscoping?

Posted: Wed May 10, 2023 6:34 pm
by James Wilson
Ek het al daarna gekyk, kry n mens die produkte hier te koop?

Re: Digiscoping?

Posted: Thu May 11, 2023 7:48 am
by henried
Ek kon nog nie iets soos die Ollin en Magview hier gesien nie.