Page 1 of 1
Tier one 30mm medium ringe met ingeboude level.
Posted: Wed May 10, 2023 1:45 pm
by Nico Harris
Nuwe prys- R3865
My prys- R2500
Perfekte toestand. Posgeld vir koper.
Re: Tier one 30mm medium ringe met ingeboude level.
Posted: Thu May 11, 2023 4:27 pm
by Grenslyn
Gee my 'n opsie tot môre middag asseblief. 'n Vriend van my soek 30mm ringe. Dit is net moeilik om hom in die hande te kry.
Re: Tier one 30mm medium ringe met ingeboude level.
Posted: Thu May 11, 2023 7:40 pm
by Nico Harris
Hi Hein.
Hulle vroeër verkoop jammer!
Groete
Re: Tier one 30mm medium ringe met ingeboude level.
Posted: Sun May 14, 2023 6:50 pm
by JAG1979
Hallo Hein
Ek het mdt premier ringe te koop vir R2,500.
Groetnis
André
08drie28drie128vier
Sent from my iPhone using Tapatalk