Page 1 of 1

Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Mon Feb 13, 2012 8:10 am
by Fanie Nel
Goeie dag aan almal.
Ek wil graag kurses hier op Excelsior reel, het reeds met oom Heinrich gepraat. Ek is  120km van bloemfontein, 190 van Kroonstad en 370 van Johannesbrug. Wil net die belangstelling toets as daar genoeg belangstelling is dan maak ons datum vas. Die verblyf sal minimaal wees dit gaan amper net kursus koste wees en tjop en dop.
Laat weet my
Groete fanie  nel

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Tue Feb 14, 2012 11:35 am
by big daddy
Hi.  ek is in ladybrand en stel beslis belang.  My sel nr is 0733399620.

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Tue Feb 14, 2012 1:58 pm
by Yalair
1

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:33 pm
by Fanie Nel
Manne as ons genoeg belangstelling kry vir die kurses. Sal kostes R750 per persoon wees.
Dit gaan net een dag kurses wees, begin 8uur die oggend en vanaand is ons klaar.

Groete

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:35 pm
by FrancoisN
Fanie na watter datums min of meer kyk julle?

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:42 pm
by Fanie Nel
Katvis ek sal more met oom Heinrich praat en hoor wanneer het hy datum oop. Ek wil die  kurses so vinnig as moontlik reel. Moet net eers kyk na belangstelling

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Wed Feb 15, 2012 9:25 pm
by Fanie Nel
Manne die datum vir kursus 10 Maart 2012. In dien genoeg belangstelling

Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior

Posted: Fri Mar 02, 2012 7:44 pm
by jaracal
Jammer manne daar het dinge voorgeval en sal die kursus nie meer voortgaan te Excelsior nie.

groete

heinrich