Page 1 of 1

Garage sale

Posted: Mon May 08, 2023 12:38 pm
by jacques85
More almal

Ek het volgende goed in die mark:

Forster outside neck turner
Kom met .243, .257, .308 & .416 pilots
R1500

308 Matryse:

Redding FL matrys met Forster Benchrest seater
R1500

RCBS Collet bullet puller
kom met .308 & .243 collets
R700

Sightron 6-24x50 FFP MOA-2 Kruishaar
Nog in baie goeie kondisie. Kom met sunshade. Geen scope coat.
R10 000

Warne 30mm Lae Ringe
R600

Musgrave .308 RSA Enkelskoot
Geweer het nog baie min geskiet. Plan was om iets te bou op aksie maar nooit daarby uitgekom nie en word nie gebruik nie.
Kolf is mooi oorgedoen
Draad gesny M18x1
Thor Verstelbare sneller
JDPTac 20-moa Picatinny rail
R10 000

Vir fotos, stuur my n whatsapp my op nil71 325 431vier. Posgeld vir koper se rekening.

Groete
Jacques

Re: Garage sale

Posted: Mon May 08, 2023 7:45 pm
by Carel Maritz
Hi Jacques

Ek sal die 308 matryse vat.

Kontak my asb.

Groete Carel
0845015575


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Garage sale

Posted: Wed May 10, 2023 9:05 am
by jacques85
Sighton en Matryse verkoop. .308 tentatief op ys vir n koper. Res nog beskikbaar.

Re: Garage sale

Posted: Thu May 25, 2023 12:15 pm
by jacques85
Neck Turner, Ringe en .308 verkoop. Stampie op die Bullet puller. Prys aangepas na R500. Posgeld vir koper.