Page 1 of 1

Nikon Monarch Verkoop

Posted: Mon May 08, 2023 12:14 pm
by BRNO (Pierre)
Dagse almal. Ek het die bogenoemde scope te koop. Was nuut deur myself aangeskaf en het aanvanklik op my .308 diens gedoen, en so vir die laaste twee jaar op my 7mm. My seun het twee weke terug nog n blesbok op 211m met hom geskiet. Alhoewel die scope een of drie klein merkies op het, is hy nog in n puik kondisie.
Courier is vir die koper se rekening.
Skakel of WA my gerus by 0827897900.
Ek is woonagtig in Moreletapark; Pretoria Oos.

Re: Nikon Monarch 3 4-16*42 Mill Dot - R3750 of naaste aanbod.

Posted: Mon May 15, 2023 12:47 pm
by BRNO (Pierre)
Manne en maninne moet ek die prys bietjie minder maak? Die scope is werklik in n baie goeie kondisie.