Page 1 of 1
Emigrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Wed May 03, 2023 11:30 am
by simonsmal
More Manne Paar Goed wat moet gaan
100 x Lapua 308 Once Fired Doppe - R1400
100 x Lapua 167gr Scenars 30 Cal - R700
Vortex Crossfire 6-18x44 Scope (MOA)- R3750
Vortex Diamondback Tactical 6-24x50 (MRAD)- R8000
Vortex Viper PST Gen 2 5-25x50 (MOA) - R19000
Vortex Strike Eagle 5-25x56 (MOA) en 1 MRAD- R17000 elk
Sightmark Mini Shot M-Spec FMS - R4000
Sightmark 0/20 MOA 30mm Cantilever Mount - R1000
RCBS 32 ACP Die Set - R400
Vuurwapens sal later die week gelaai word
2 x Enskelskoot Haelgewere
1 x Glock 19 Gen 3
1 x Huntgroup Pomp Aksie
Gelee in Centurion , optel of courier vir koper se rekening
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Immegrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Wed May 03, 2023 11:41 am
by Mike Marshall
Ek stel belang in die Lapua Scenars. Ek sal jou 'n PM stuur. Groete Mike
Re: Immegrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Wed May 03, 2023 3:25 pm
by Tiaan Vermeulen
Goeie middag
ek het n vriend wat belangstel in jou 308 Lapua doppe asb.
kan jy dalk vir my jou nummer stuur dan kan ons reel.
Re: Immegrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Wed May 03, 2023 3:52 pm
by simonsmal
Tiaan Vermeulen wrote:Goeie middag
ek het n vriend wat belangstel in jou 308 Lapua doppe asb.
kan jy dalk vir my jou nummer stuur dan kan ons reel.
083 vierses 21 agtdriesewe thanks Tiaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Emigrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Thu May 04, 2023 8:26 am
by BRNO (Pierre)
Vortex Crossfire 6-18x44 Scope (MOA)- R3750
Ek stel baie belang in die scope. Kan jy asb fotos aanstuur na 0827897900. Watse kruis haar het hy?
Re: Emigrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Thu May 04, 2023 8:30 am
by simonsmal
BRNO (Pierre) wrote:Vortex Crossfire 6-18x44 Scope (MOA)- R3750
Ek stel baie belang in die scope. Kan jy asb fotos aanstuur na 0827897900. Watse kruis haar het hy?
Dead Hold BDC , ek stuur gou fotos deur
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Emigrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Tue May 09, 2023 12:57 pm
by simonsmal
simonsmal wrote:More Manne Paar Goed wat moet gaan
100 x Lapua 308 Once Fired Doppe - R1400
100 x Lapua 167gr Scenars 30 Cal - R700
Vortex Crossfire 6-18x44 Scope (MOA)- R3750
Vortex Diamondback Tactical 6-24x50 (MRAD)- R8000
Vortex Viper PST Gen 2 5-25x50 (MOA) - R19000
Vortex Strike Eagle 5-25x56 (MOA) en 1 MRAD- R17000 elk
Sightmark Mini Shot M-Spec FMS - R4000
Sightmark 0/20 MOA 30mm Cantilever Mount - R1000
RCBS 32 ACP Die Set - R400
Vuurwapens sal later die week gelaai word
2 x Enskelskoot Haelgewere
1 x Glock 19 Gen 3
1 x Huntgroup Pomp Aksie
Gelee in Centurion , optel of courier vir koper se rekening
Sent from my iPhone using Tapatalk
Wat oor is
1 x Vortex Strike Eagle 5-25x56- R17 000
1 x Vortex Viper PST Gen 2 5-25x50 - R18 000
1 x Sightmark Mini Spot M Spec Red Dot Sight - R4000
1 x Sightmark 20 moa 30mm Cantilever Mount - R1000
2 x Enkelskoot Haelgewere - R1000 elk
1 x Glock 19 Gen 3 - ongebruik - R7500 dealerstocked
Gelee in Centurion
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Emigrasie Verkope : Vortex Scopes , Doppe , Punte ens
Posted: Wed May 31, 2023 12:04 pm
by Nev1
Jy nog enige van die goed oor?