.243 Doppe
Posted: Wed May 03, 2023 10:58 am
Ek het n klompie Lapua doppe wat al so 3-4 keer gelaai is.
Heelwat van die doppe se lengtes verskil.
So nou is my vraag, is dit nodig om die doppe the anneal, lengtes te sny en nekke skil?
Indien wel is daar dalk iemand wat so diens lewer?