Page 1 of 1

375 Knaldemper op n 308 Win

Posted: Sun Apr 30, 2023 9:38 am
by Klein Chris
Dag Almal
Sal n 375 knaldemper werk op n 308 Win?

Rede
My sus se lat het sy pa se 375 en 308 geerf. Die 375 het n recoil reaper knaldemper. Die 375 en knaldemper word nie juis gebruik nie. Die 308 het nie n knaldemper nie maar het skroef draad vir een
Soek werk vir die knaldemper

Hoor graag v julle

Re: 375 Knaldemper op n 308 Win

Posted: Sun Apr 30, 2023 9:46 am
by Malan123
Hy gaan werk indien die skroefdraad dieselfde is. Minder effektief omdat die gat se deursnee bietjie groter is, maar nie noemenswaardige verskil nie

Re: 375 Knaldemper op n 308 Win

Posted: Mon May 01, 2023 4:19 pm
by Francoisv
Kyk bietjie hierna. Die ouens het die toets gedoen..

https://youtu.be/pp4ZSC0Zjds

Shoot straight