Page 1 of 1

30-06 AI

Posted: Fri Apr 28, 2023 6:00 am
by Lapua
Goeie more almal,

Ek wil weet of dit die moeite werd is om n 30nulkwes te AI en dan wie het n reamer?

Groete,
Lapua

Re: 30-06 AI

Posted: Fri Apr 28, 2023 7:24 am
by Gerhardu
Verseker. CJ het n reamer.

Re: 30-06 AI

Posted: Sat Apr 29, 2023 4:06 pm
by Armand Steenkamp
Ek is baie vrede met myne. Jy wen so n 100fps as dit is waar agter jy is

Re: 30-06 AI

Posted: Mon May 01, 2023 10:22 am
by Lapua
Ek hou van goeters wat anders is en dit is maar hoekom ek die vraag vra. Ek moet seker die BRNO wat ek nou gekry net so los maar ek speel met die idee van of hom AI of die loop laat afsny op so 20" en hom n full stock kolf te gee.

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 8:20 am
by Wouter Roets
Lapua wrote: Mon May 01, 2023 10:22 am Ek hou van goeters wat anders is en dit is maar hoekom ek die vraag vra. Ek moet seker die BRNO wat ek nou gekry net so los maar ek speel met die idee van of hom AI of die loop laat afsny op so 20" en hom n full stock kolf te gee.
Lapua

Sny die lopp af op 20 en gee hom n fullstock en dan Ackley jy hom. Jy skiet dan teen dieselfde spoed as n 24 duim loop en beide jou geweer en rondte is sexy verby!

My 30-06 Ai saamgevat die naweek asook my 300 Win Mag en 7mm Rem Mag wat die kinders gebruik het. Daai 30-06 staan nie vir een oomblik terug vir daai twee nie.

Groetnis
Wouter

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 8:56 am
by jdpretorius
Net so terloops....op n standaard 30-06, 20" loop, het die 165gr Federal Fusions gechrony op avg. 2705fps MV.
Dit klink na meer as genoeg tot 300m en dalk effe verder. Op 350m hardloop hy nog steeds teen 2025fps


Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 10:10 am
by Wouter Roets
Johan

Met wat se chrony was dit mee gewees? ;D Kyk die gewone ou 30-06 is n yster en n mens kan bitter baie vermag met hom, niemand kan daarmee stry nie. Sekere mense wil maar net die maksimum uit die ou staatmaker he. Sekere mense se die nuwe Raptor het genoeg krag, ander se hy kort nog, so elke ou moet maar sy vrou of sy nou standaard is of ge-chip is, soen soos hy wil.

Groetnis
Wouter

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 10:57 am
by jdpretorius

Wouter Roets wrote:Johan

Met wat se chrony was dit mee gewees? ;D Kyk die gewone ou 30-06 is n yster en n mens kan bitter baie vermag met hom, niemand kan daarmee stry nie. Sekere mense wil maar net die maksimum uit die ou uit staatmaker he. Sekere mense se die nuwe Raptor het genoeg krag, ander se hy kort nog, so elke ou moet maar sy vrou of sy nou standaard is of ge-chip is, soen soos hy wil.

Groetnis
Wouter
Wout, nou moet ek seker maar eers bieg dat ek gemeet het met n ProChrono ....so hy is dalk so klein bietjie van sy spoor af gewees Image.....dit was darem die gemiddeld oor omtrent 30 skote.

Dit is mos altyd lekker om n ou kettie nuwe lewe te gee !

Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk




Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 11:05 am
by Supacow
[quote=jdpretorius post_id=883734 time=1683017873 user_id

Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
[/quote]

Kom die wysheid nou deur ;)
Of jy kan n 6.5 creedmoor koop en hom ook n 270 probeer maak. Dit gebeur daagliks.

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 11:37 am
by Gerhardu
Supacow wrote: Tue May 02, 2023 11:05 am [quote=jdpretorius post_id=883734 time=1683017873 user_id

Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Kom die wysheid nou deur ;)
Of jy kan n 6.5 creedmoor koop en hom ook n 270 probeer maak. Dit gebeur daagliks.
[/quote]

Nie maklik nie.

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 1:08 pm
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Tue May 02, 2023 10:57 am
Wouter Roets wrote:Johan

Met wat se chrony was dit mee gewees? ;D Kyk die gewone ou 30-06 is n yster en n mens kan bitter baie vermag met hom, niemand kan daarmee stry nie. Sekere mense wil maar net die maksimum uit die ou uit staatmaker he. Sekere mense se die nuwe Raptor het genoeg krag, ander se hy kort nog, so elke ou moet maar sy vrou of sy nou standaard is of ge-chip is, soen soos hy wil.

Groetnis
Wouter
Wout, nou moet ek seker maar eers bieg dat ek gemeet het met n ProChrono ....so hy is dalk so klein bietjie van sy spoor af gewees Image.....dit was darem die gemiddeld oor omtrent 30 skote.

Dit is mos altyd lekker om n ou kettie nuwe lewe te gee !

Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Jy moet bq saam met Gerhardu gaan skiet met sy 06AI dan vat jy n 270 saam

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 1:59 pm
by Francoisv
Skuus vir die hijack, maar wat is moontlik met die kaliber met 'n 30'' loop en swaar (200-210gr) punte? Sal mens 200gr teen 2850-2900fps kan skiet?

Shoot straight


Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 2:17 pm
by Capt. Yoda
Francoisv wrote: Tue May 02, 2023 1:59 pm Skuus vir die hijack, maar wat is moontlik met die kaliber met 'n 30'' loop en swaar (200-210gr) punte? Sal mens 200gr teen 2850-2900fps kan skiet?

Shoot straight
2800fps is nie te moeilik met n 28" loop en n 215gr Hybrid nie, met al die kruit beskikbaar sal hy glad loop uit n 30" loop uit

Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 3:01 pm
by jdpretorius

Capt. Oblivious wrote:

Jy moet bq saam met Gerhardu gaan skiet met sy 06AI dan vat jy n 270 saam
Klink my ek moet dan nou daai 270 ook loop AI, om by te hou. Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: 30-06 AI

Posted: Tue May 02, 2023 3:08 pm
by Lapua
Gerhardu wrote: Tue May 02, 2023 11:37 am
Supacow wrote: Tue May 02, 2023 11:05 am [quote=jdpretorius post_id=883734 time=1683017873 user_id

Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Kom die wysheid nou deur ;)
Of jy kan n 6.5 creedmoor koop en hom ook n 270 probeer maak. Dit gebeur daagliks.
Nie maklik nie.
[/quote]

Daar is 2x6.5we by my huis, maar beslis nie Needmoor nie. Sal my dood skaam.😆

Re: 30-06 AI

Posted: Wed May 03, 2023 7:53 am
by Gerhardu
Francoisv wrote: Tue May 02, 2023 1:59 pm Skuus vir die hijack, maar wat is moontlik met die kaliber met 'n 30'' loop en swaar (200-210gr) punte? Sal mens 200gr teen 2850-2900fps kan skiet?

Shoot straight
Ek dink 30 duim is perfek. As ek vat wat myne doen.

Re: 30-06 AI

Posted: Wed May 03, 2023 3:24 pm
by Dash431
As jy hom Ackley, bly die liksens n 30-06 of moet jy aansoek doen vir kaliber verandering?

Re: 30-06 AI

Posted: Wed May 03, 2023 7:35 pm
by Armand Steenkamp
Dash431 wrote: Wed May 03, 2023 3:24 pm As jy hom Ackley, bly die liksens n 30-06 of moet jy aansoek doen vir kaliber verandering?
Kaliber varander mos nie. So liksens bly dieselle.

Re: 30-06 AI

Posted: Thu May 04, 2023 9:36 am
by Dash431
Dankie Armand. Daar leer ek weer iets. 👍