Page 1 of 1
Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 11:10 am
by DWB
Hallo Manne,
Watter cleaning stations gebruik julle?
Ek is nou al redelik moeg gesukkel om my geweer te probeer skoonmaak in allerhande ongemaklike posisies?
So wat gebruik julle en wat kos hulle?
Het van julle al jul eies gemaak?
Re: Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 11:44 am
by DWB
Wat prys hulle Piet? Waar het jy hulle gesien?
Re: Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 12:35 pm
by Francois Marais
DWB
In my herlaaikamer het ek sommer n kleierige bankskroef oppi bank vasgesit, net die "jaws" met n dik leer geplak, werk heel goed vir my, in die veld, met die oessery, gebruik ek ook maar een van daai MTM sinne wat so uitmekaar kan haal en lekker plat kan pak......
Mooi loop
Francois
Re: Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 1:55 pm
by Vlakvark
Re: Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 4:02 pm
by Freek
Moet ie MTM vlak kyk nie.... hul bou 'n goeie produk.
Re: Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 4:52 pm
by Christo
Koop hom maar dit is goedkoper as maak.
http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 0173-1.jpg
http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 010174.jpg
Ek het die een gemaak en was bedoel om geweer te zero met inskiet ook. Werk lekker maar die MTM box'e is sekerlik beter, daar is nog pakplek ook.
Re: Cleaning Stations
Posted: Sun Feb 12, 2012 10:42 pm
by Francois Marais
Vlakkie
Myne wat ek veldtoe vat lyk net soos die een wat op jou bech staan, myne het egter nie die kas onderaan by nie.......
Mooi loop
Francois
Re: Cleaning Stations
Posted: Mon Feb 13, 2012 12:03 pm
by axe942
Ek was op die punt om vir my ook een van die duurder stations te kry. Toe loop ek die Tipton Gun Butler in S&O Pta raak vir R320.
Re: Cleaning Stations
Posted: Mon Feb 13, 2012 7:03 pm
by axe942
Niks fancy nie. Hy het plek om goedjies te stoor maar ek gebruik hom uitsluitlik om my gewere op te rus. Vir die doel en prys is hy perfek.
Re: Cleaning Stations
Posted: Wed Feb 15, 2012 5:16 pm
by Gerhard
Francois Marais wrote:
Vlakkie
Myne wat ek veldtoe vat lyk net soos die een wat op jou bech staan, myne het egter nie die kas onderaan by nie.......
Mooi loop
Francois
Is die selfde produk Francois,
My pa het ook so een en hy werk baie mooi.
Sal beslus bele in een vir my ook binne kort.