Page 1 of 1

SOLD - MDT Oryx vir Rem 700 SA

Posted: Mon Apr 24, 2023 11:05 am
by Tiaan Vermeulen
My pa verkoop die MDT chassis vir R9k neg.
Sluit in 1x MDT magasyn asook n "home made bag rider".
Baie netjiese toestand.
Courier geld vir die koper, andersins kan dit in Melkbosstrand afgehaal word.
My pa (Kriek) kan direk gekontak word op 08twee 8 twee 6 twee twee 2 drie.
Of my nommer is 08twee 8 sewe 8 nul zero 8 ses