Page 1 of 1

Zeiss Conquest Duralyt 3-12x50 Illumanated

Posted: Mon Apr 24, 2023 10:57 am
by Tiaan Vermeulen
My pa wil een van sy teleskope verkoop. R15k neg.
Baie goeie kondisie.
Al die spesifikasies is op een van die fotos.
Kom met Warne Ringe, sowel as n bubble level.
Ek kan die couriers dek indien dit na n sentrale area toe gaan.
Andersins kan dit afgehaal word in Melkbosstrand direk by my pa of by my in Blouberg/Milnerton.
Ek het nog 1 of 2 fotos, maar weet ongelukkig nie hoe om nog op te laai nie?
Indien enige iemand belangstel kan hulle op kontak op die onderstaande nummer en kan die ander fotos enige tyd epos/what app.
Kriek - 08twee 8 twee 6 twee twee 2 drie.
Tiaan - 08twee 8 Sewe 8 NUL Zero 8 Ses