Page 1 of 1
Members Map
Posted: Sat Feb 11, 2012 6:19 pm
by Christo
Kyk bietjie hierna, ek sien dit op LongRangeHunting se Forum, Dit is nogals lekker om members te laat plot op google kaart.
http://www.vbulletin.org/forum/showthread.php?t=99920
Weet nie of die link hieronder gaan werk as jy nie geregistreer is nie maar dit is hoe dit werk. Ek sien selfs vir Baboonstalker se koordinate. Die is op LongRangeHunting se Forum.
http://www.longrangehunting.com/forums/ ... emapme.php
Wat s? baas Heinrich
Re: Members Map
Posted: Sun Feb 12, 2012 9:06 am
by cassie_calvinia
link werk nie.
maar ek dink dis 'n oulike plan...
Re: Members Map
Posted: Sun Feb 12, 2012 10:35 am
by Francois Marais
Christo
Ek so vinnig daar reurgeblaai, daai is ver bo my vuurmaakplek, glo Hein sal hom baasraak, miskien met n bietjie hulp van die IT manne hier oppi forum.....
Sal baie nice wees as hulle dit kan install.........
Mooi loop
Francois
Re: Members Map
Posted: Sun Feb 12, 2012 12:37 pm
by Marc
Dags?
Klink na 'n bakgat plan daai
Groetnis
Marc
Re: Members Map
Posted: Mon Feb 13, 2012 7:58 am
by BLOK
Klink baie nice, lede moet dan maar net weet daar gaan baie manne kom aanklop vir n koffie, ons weet mos waar bly almal dan.
Re: Members Map
Posted: Mon Feb 13, 2012 8:39 am
by Wouter Roets
Blokkie
Dink jy nie hierdie kan dan gebruik word deur sekere lede hier om lede se dogters se koordinate te kry nie?
Groetnis
Wout
Re: Members Map
Posted: Mon Feb 13, 2012 8:42 am
by BLOK
Baas Wout
Nog nie so gedink nie, maar nou dat jy dit noe. Mmmmmm........ laat n mens nogal met n hele paar idees in die agterkop. hahaha
Re: Members Map
Posted: Mon Feb 13, 2012 12:15 pm
by theedge
Wouter Roets wrote:
Blokkie
Dink jy nie hierdie kan dan gebruik word deur sekere lede hier om lede se dogters se koordinate te kry nie?
Groetnis
Wout
Skerp
Re: Members Map
Posted: Mon Feb 13, 2012 3:55 pm
by Problem Animal Control
Blok
Ek wag nou nog vir die uitnodiging om saam met jou te gaan jakjag
Groette
PAC
Re: Members Map
Posted: Mon Feb 13, 2012 4:07 pm
by BLOK
PAC
Ek sal maar vir eers op jou uitnodiging moet wag, het die naweek my stoel verkoop so voor ek nie nuwe een gebou het nie gaan my jagte maar beperk wees.