Page 1 of 1
10/20 dubbel deur Kluis
Posted: Sun Apr 23, 2023 9:11 pm
by Fanta300
31af5006-ea0c-47db-a589-f53bceabf42f.jpeg
93a85187-282c-4d1d-a5c2-55acac2ceaed.jpeg
Kluis staan in Kempton Park en koper sal hom self moet gaan uithaal en wegvat
Prys R11000
Re: 10/20 dubbel deur Kluis
Posted: Mon Apr 24, 2023 10:01 am
by Dries Skiet
Hi oom Fanta. Ek stel belang in die kluis. o8232377oo
Re: 10/20 dubbel deur Kluis
Posted: Mon Apr 24, 2023 12:08 pm
by Fanta300
Hallo Dries. Iemand het my gisteraand gekontak. Laat ek net hoor hoe loop dinge met hom
Re: 10/20 dubbel deur Kluis
Posted: Mon Apr 24, 2023 12:13 pm
by Dries Skiet
Alles reg. Ek is gereed sou hy nie reg kom nie.